Foto Galery
PRYSUITDELING 2012

Die graad 0 klas het gegradueer en die glimlaggies is net te kosbaar gewees. Elke leerling het weggestap my sy eie sertifikaat met prestasies op.

Voor: Kevin Pretorius, Chantelle Smit, Christiaan Venter, Ruhardt Vermaak en Marelize Viljoen.
Shiniqua Kleinhans het ‘n item gelewer met haar kitaar.
Alexander van den Berg het sportman van die jaar gekry en Ruzaan Botha was ons beste dogtersatleet van die Hoërskool.
Calista Cornelissen het presteer.