Foto Galery
OPEDAG - 15 SEPTEMBER 2012 OPEDAG 15 SEPTEMBER 2012
Op Saterdag 15 September 2012 het Lydenburg Akademie vir CVO n opedag gehou vir belangstellende ouers van Graad 0-3 leerlinge vir 2013. Die koue weer en die Springbokrugby op TV het n invloed gehad op ons bywoningsgetalle, maar ons het darem n redelike opkoms gehad van voornemende ouers. Dit was n uiterste suksesvolle dag gewees en die belangstelling groot.
Die kleingoed het hulle eie voorskote geverf en koekies versier. Daar was ook n poppekas vertoning.
|