Foto Galery
ATLETIEK - 9 FEBRUARIE 2013 LYDENBURG AKADEMIE ATLETE BLINK UIT
Tydens n atletiekbyeenkoms gehou op Saterdag 9 Februarie het 22 atlete van Lydenburg Akademie besonder goed gevaar. Die byeenkoms het by Marmer in Marble Hall plaasgevind.
Die leerlinge nl. Devin Dicks (1200m en 70m hekkies Seuns O/11)
Su-Mari van den Berg (Gewigstoot Dogters O/12) en
Monika van den Berg (Hoogspring Dogters O/10) het rekords verbeter. Darren Dicks (Seuns O/9 60m, 80m en Turbospies), Xander van der Merwe (Seuns O/13 80m hekkies en hoogspring). Su-Mari van den Berg (Dogters O/13 hoogspring) en Shelb Pieterse (Dogters O/12 verspring) het eerste plekke behaal. n Verdere 14 tweedeplekke is behaal.
Ons s baie geluk aan al hierdie atlete. Die fotos toon van die atlete van Lydenburg Akademie in aksie tydens die byeenkoms.
|