










Lydenburg Adademie is 'n privaat laerskool met hoë standaarde waar die kinders se belange eerste staan.
Christelike onderwys word aangebied in u kind se moedertaal. Kleiner klasgroepe verseker kwaliteitonderrig en individuele aandag. Skoolbeleid is 'n maksimum van 20 kinders per klas.
Kultuuraktiwiteite asook sport word aangebied.
|

![]() |
|
![]() |
|
![]() |
Die Bybel soos deur God gegee,
onverdeeld in alle dele, sonder fout in
sy oorsprong
|
|
Die Drie-enige God - Vader, Seun en
Heilige Gees
|
|
Die skool is aan geen enkel kerk
verbind nie, maar sal deel van die
liggaam van Christus wees.
Onderwysers sal Christene wees.
|
